Sapporo Japanese Learning Club

Sakashita

Ek is ‘n Japanese man en met ‘n Meesters Graad in Kulturële Studies. My profesioneële agtergrond is die onderwys sector. Ek het reeds vir meer as 20 jaar by 5 verskillende skole as ‘n onderwyser gewerk. Ek het in die volgende onderwerpe onderig gegee: Japeense Taal, Geskiedenis, Aardrykskunde, Politiek en Ekonomie. Ek is gesertifiseerd om Japanees as ‘n Vreemde Taal te onderrig. My Engels is op die elementêre-vlak (basies).

 

Sou u belangstel stuur my graag ‘n e-pos by sapporojlc@gmail.com

Japanese Language Teacher
Sakashita