Sapporo Japanese Taal Klub (SJLC) bied Privaate Japanese Lesse in Sapporo, Hokkaido, Japan aan.

  • Standplaas: SJLC Lesson Room
  • Fooie: 900 jen per individuële les (1 tot 1 vir 60 minute)
  • Graates Proefles: Evaluasie van persoonlikke behoeftes en doelwitte van die potensieële student.
  • Vlak: Alle vlakke word aangebied (gevorderde-, middle-, basiese-, en beginner-vlak)
  • Doel: Akademiese en besigheids Japanees, JLPT (Japanese-Language Proficiency Test) en EJU (Examination for Japanese University Admission for International Students) voorbereiding, Japanese geskiedenis, lewenservaring en reis in Hokkaido, Kanji en ander onderwerpe.
  • Sou u belangstel stuur my graag ‘n e-pos by sapporojlc@gmail.com

1 klas fooi

  1 tot 1 2 persone
40 minute JPY 700 JPY 1200
50 minute JPY 800 JPY 1400
60 minute JPY 900 JPY 1600
+10 minute +JPY 100 +JPY 200

Fooie word per kontant na elke klas betaal. 

Ek verwelkom u e-pos. Dui asseblief die volgende vir my voorbereidings aan:

  1. Jou Japanese vlak (gevorderde-, middle-, basiese-, en beginner-vlak)
  2. Wat is die doel van u Japanese studies?
  3. Die datum, tyd en plek vir die eerste graates proef les.

Note: Please fill out the fields marked with an asterisk.